Design a site like this with WordPress.com
Get started

Die Goue Vroue hou partytjie op Rebus #4

Die Goue Vroue is ‘n groepie verbeeldingryke dames wat wonderlike avonture saam beleef in die kuberruim. Hulle het al met ‘n vlieënde tent om die wereld getoer, met ‘n luukse strykyster plesierboot die oseane verken, Jumanji in Afrika gespeel, deur die ruimte getoer, partytjie gehou saam met ABBA en nog baie ander avonture beleef. HulleContinue reading “Die Goue Vroue hou partytjie op Rebus #4”

Rebus, hier kom ons weer #3

Die Goue Vroue is ‘n paar besonder vroue wat allerhande wonderlike avonture saam beleef. Hulle het hulle eie dorpie, Rebusfontein, hier êrens in Suid-Afrika. Daar word ontspan, Franjeliko gedrink en dis altyd mooiweer. Hulle het pas teruggekeer  van ‘n rit op ‘n luukse seiljag (waar hulle ‘n ongelooflike avontuur  in die diepsee beleef het), en almalContinue reading “Rebus, hier kom ons weer #3”

‘n Lemur vir Rebusfontein

Hierdie hoofstuk vorm deel van die Towerinne se avonture. Ons is die hoofkarakters in ons eie vervolgverhale (natuurlik) en ons fantasie stories is vir ander ondenkbaar, ondoenbaar en onverklaarbaar. Deesdae het ons ñ muntstuk, ñ spesiale Ingelse muntstuk. Dit kan jou dagdrome oor verre lande, tye en plekke bewaarheid wanneer jy oor die rooi merkContinue reading “‘n Lemur vir Rebusfontein”

Neef en Musika die eerste vakansie deel 2

volg die skakel na Neef en Musika op vakansie deel 1. https://wordpress.com/block-editor/post/appeltjie.wordpress.com/99 Vroegmiddag, 2 weke na Neef met die roadtrip langs die Weskus idee na vore gekom het, staan hy langs Musika waar sy die volgepakte FJ staan en bekyk. Alles is daarin, tentgerei, bagasie, inkopies. Dis volgepak tot bo teen die dak. Sy hetContinue reading “Neef en Musika die eerste vakansie deel 2”

Aand 1 op Rebusfontein

Ek tower myself, die geliefde en die FJ4X4 tot op Rebusfontein. (Waarom die 4X4 ook? Die geliefde hou van ry en die VVVTT se sagte vloer werk nie goed saam met Neef se maag nie.) Ons gaan vandag ons huisie reg inrig. Ja, ons verbeelding werk oortyd, maar die geliefde hou daarvan om sy handeContinue reading “Aand 1 op Rebusfontein”