Design a site like this with WordPress.com
Get started

Rustig – my Rebus huisie

Ek hardloop die kombuis in waar my geliefde besig is om te werk aan sy pynappelbier. Dis al die tweede emmer en die eerste een was heerlik. Hierdie een moet dopgehou word, want hy het die resep effens verander. Lief, ek moet dringend Rebusfontein toe. Ons towerinne is besig met ‘n opknapping en uitbreidings enContinue reading “Rustig – my Rebus huisie”

Aand 1 op Rebusfontein

Ek tower myself, die geliefde en die FJ4X4 tot op Rebusfontein. (Waarom die 4X4 ook? Die geliefde hou van ry en die VVVTT se sagte vloer werk nie goed saam met Neef se maag nie.) Ons gaan vandag ons huisie reg inrig. Ja, ons verbeelding werk oortyd, maar die geliefde hou daarvan om sy handeContinue reading “Aand 1 op Rebusfontein”

Huisie op Rebusfontein

So wens ek vanoggend dat ek saam met julle almal kon ontvlug Rebusfontein toe. Ons ry om by die kleinkinders te gaan kuier. Die eerste ontmoeting met ‘n nuwe aankomeling lĂȘ voor. My hart is seer oor die vuil langs die pad, die afgebreekte betonmuurtjies, die geskeurde veiligheidsnette op die deurpad, die afgedrukte skerppuntige keerdraadContinue reading “Huisie op Rebusfontein”