Die geliefde het my ‘n ander manier van vakansie geleer – rondry en kyk. Padtoer. Ons moet in Robertson wees. Dis ‘n ander storie. Maar Donderdag is vakansiedag en my afspraak is vir Vrydag. Toe vra die geliefde, kan ons Donderdag oorslaap? Yip. En Vrydagaand? Yip. En dan sommer Saterdagaand ook? Dan ry ons bietjieContinue reading “Padtoer na Macgregor”
Tag Archives: toer
Die Towerinne toer in Fiji
Die groepie towerinne sit rustig op die dek by Appeltjie se huis. Heerlike koppies geurige tee staan op die tafel rond. Almal smul aan saadkoekies met room. “Wow, Woordnoot, jy het daai note van “Maria” uit “Sound of Music” darem suiwer gevat,” merk iemand op. “Sjoe, ons almal saam was briljant op die verhoog daarContinue reading “Die Towerinne toer in Fiji”