Rustig – my Rebus huisie

Ek hardloop die kombuis in waar my geliefde besig is om te werk aan sy pynappelbier. Dis al die tweede emmer en die eerste een was heerlik. Hierdie een moet dopgehou word, want hy het die resep effens verander. Lief, ek moet dringend Rebusfontein toe. Ons towerinne is besig met ‘n opknapping en uitbreidings enContinue reading “Rustig – my Rebus huisie”

Veelsydig soos die appel

My eie blog? Nooit in my lewe gedink dis moontlik nie. Opstelle skryf op skool en Universiteit het nooit die aantrekkingskrag gehad wat my eie blog het nie. Nooit ‘n dagboek gehou nie, want om my persoonlike gedagtes neer te pen sodat ander dit kan sien, het nie hierdie introvert gepas nie. Maar nou hetContinue reading “Veelsydig soos die appel”

Create your website with WordPress.com
Get started