Sonsondergang in Grabouw vanuit my woonstel. Tannie Frannie, ek steel jou idee. Maar ek moes dit deel. En net voor ek die kamerasluiter druk, versag die helder son op die berg ietwat.
potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue