Ouma se 3jaar oud liefiekleinkind klim op Ouma se skoot vir ‘n slaaptydstorie. Die “r” en voornaamwoorde kry haar nog onder. “Ouma, vitel vil ek die stolie van toe my mamma nog klein was?” “Ouma het jou mamma vir 9 maande in ouma se magie gedra. Die dag toe sy gebore is, het die verpleegsterContinue reading “En toe Ouma?”