Maandag = Wasdag #29: bou of maak iets

Hier is my deelname aan die Maandag = Wasdag#29 uitdaging. My dogtertjie is klein en speel met haar langbeenpoppies. Die regte egte duur twee het sy present gekry. Die ander is die goedkoper variasies. Die poppe moet klere en meubels kry. Gekooptes kos egter baie geld. Ek het grootgeword met ‘n pa wat leer swysContinue reading “Maandag = Wasdag #29: bou of maak iets”

Create your website with WordPress.com
Get started