My eerste gedagte was nie wisseltande of tandemuis of tandpyn of valstande nie. Of die tand van die tuinvurk wat ek eendag gebreek het in my poging om ‘n klip uit te kry nie. Of die snaakse tande van my een van my kamme nie. Nee, myne was die tande van die ploeg wat dieContinue reading “Maandag = Wasdag: 32 Tande”