Ek het vroeër gesê dat ek die nuwe kleur verf moes kies vir ons huis. Ek was oulik. Ek weet kleure is nie my sterk punt nie, en daarom het ek ‘n vriendin se raad gaan vra. Sy bring haar samples, verduidelik hoe die kleurpalette werk en ons verf ‘n blokkie teen die muur. EkContinue reading “Ons Huis: Die Groot Verf”
Tag Archives: ons huis
Ons huis: die rot
So gaan slaap ons dag 1 in ons nuwe huis. Op die vloer op matrasse. Ek is ingestel op geluide, dus hoor ek elke nuwe klank. Hoog op in my gemoed is die feit dat daar al klaar by ons huis ingebreek is. Weliswaar voor ons oorgeneem het, maar nogtans. Dus slaap ek maar ligContinue reading “Ons huis: die rot”