Spinnekop

Ek het gisteraand geslaap met ‘n spinnekop in my kamer. ‘n Groot, langbenige, baie-ogige spinnekop. ‘n Reënspinnekop. Ek kan met oortuiging sê ek is nie bang vir spinnekoppe nie. Ek hou van die klein vlieë vangertjies wat so spring-spring vliegies jag teen ruite. Het selfs al ‘n spinnekop aangehou in my huis. Maar daai eenContinue reading “Spinnekop”

Create your website with WordPress.com
Get started