Maandag = Wasdag: 30 ‘n Boer maak ‘n plan

Hier is my bydrae tot: ‘n Boer maak ‘n plan. Ek is vrou-alleen. Of ek was tot redelik onlangs. Ek het grootgeword op ‘n plaas met ‘n pa wat moes planne maak, want geld was skraps. Wat mens sien, sal mens doen. Dus, toe ek ‘n enkelma word en finansies ook maar skraps is, hetContinue reading “Maandag = Wasdag: 30 ‘n Boer maak ‘n plan”

Create your website with WordPress.com
Get started