Neef en Musika die eerste vakansie deel 3

volg die skakel na Neef en Musika op vakansie deel 1. https://wordpress.com/block-editor/post/appeltjie.wordpress.com/99 https://wordpress.com/block-editor/post/appeltjie.wordpress.com/181 ‘n Seemeeu raas Musika wakker.  Heeltemal te vroeg na haar smaak.  Eerste aand op ‘n nuwe plek, nuwe bed, nuwe tentmaat het haar tog effens onrustig laat slaap.  Op sy kampbed slaap Neef nog vas, op sy maag gedraai.  Sy arms hangsContinue reading “Neef en Musika die eerste vakansie deel 3”

Neef en Musika: die eerste vakansie deel 1

Wat is jy lus om in die vakansie te doen? vra Neef.  Musika se gedagtes glip terug na Skoonseun se raad:  Ma, vra hom waarvoor hy lus is.  Dis sy manier om te sê hy het ‘n idee en hy hoop eintlik Ma se idee is dieselfde as syne.  Sy volg Skoonseun se raad.  WaarvoorContinue reading “Neef en Musika: die eerste vakansie deel 1”

Aand 1 op Rebusfontein

Ek tower myself, die geliefde en die FJ4X4 tot op Rebusfontein. (Waarom die 4X4 ook? Die geliefde hou van ry en die VVVTT se sagte vloer werk nie goed saam met Neef se maag nie.) Ons gaan vandag ons huisie reg inrig. Ja, ons verbeelding werk oortyd, maar die geliefde hou daarvan om sy handeContinue reading “Aand 1 op Rebusfontein”

Create your website with WordPress.com
Get started