Maandag=Wasdag 34: Musiek

Scrapydo het hierdie uitdaging geplaas. En dit kan nie nader aan my hart lĂȘ nie. Ek het al heelwat geskryf oor my liefde vir musiek. Ek onthou die musiekprogramme op radio wat altyd in my ouerhuis gespeel het. Loof die Here op Sondagoggende; U eie keuse op Saterdagaande. My dogtertjie het grootgeword daarmee en vandagContinue reading “Maandag=Wasdag 34: Musiek”

My liefdesverhouding met musiekinstrumente

Almal wat my ken, weet dat ek musiek en note verstaan. Klanke het ‘n afstand van mekaar af wat hulle voorspelbaar maak vir my. Die begeleiding van ‘n lied bestaan ook uit 3 basiese akkoorde, gevorm op note 1,4,5 met afwisselings na ‘n akkoord op noot 2 en wisselings tussen majeur- en mineur klanke. DisContinue reading “My liefdesverhouding met musiekinstrumente”

Create your website with WordPress.com
Get started