Maandag=Wasdag 2: Iets nuuts

Die tyd vlieg verby. Scrapy se Tweede Maandag=Wasdag en ek het beslis iets nuuts. My Huis!!!!! My absoluut eerste keer dat ek my eie huis het. Ek is hiper opgewonde. Ek blog nou die proses want dis so opwindend. Vandag moes ons verf kies. Dit was traumaties, maar uiteindelik is die verf op die muurContinue reading “Maandag=Wasdag 2: Iets nuuts”

Create your website with WordPress.com
Get started