Hierdie is my deelname aan Maandag=Wasdag 31: ‘n besonderse voorwerp. Gaan gerus na die link en lees Scrapydo se blog. Op die oog af is hierdie net die bokant van ‘n klein houtboksie. Die mate effens groter as die foto hierbo. Maar wat ‘n besonderse verhaal is daar opgesluit hierin nie. Hierdie boksie het alContinue reading “Maandag=Wasdag 31”