Maandag = Wasdag no 26

Fototjies van die klein leerskoentjies het ek nie meer nie, of nooit gehad nie, maar die 2 handgemaakte leerbabaskoentjies sal altyd ‘n foto in my geheue bly. Lieflike sagte leer moes dit gewees het, met liefde gebry, gesny, met die hand aanmekaar gewerk. Daar was nie winkels nie. Die skoentjies was maar net altyd daarContinue reading “Maandag = Wasdag no 26”

Create your website with WordPress.com
Get started