Almal praat van die “new normal”. Die nuwe normaal. Ek stap by die skool in saam met ‘n kollega wat saam met my ry. My masker is op sodra hy inklim. Hy voeg gou by dat hy “nee” sĂȘ op al die gewone screening vrae. (screening vlg die woordeboek: = afskerming; beskermend; noukeurige ondervraging; sifting;Continue reading “Die new normal”