Die Towerinne toer in Fiji

Die groepie towerinne sit rustig op die dek by Appeltjie se huis.  Heerlike koppies geurige tee staan op die tafel rond.  Almal smul aan saadkoekies met room. “Wow, Woordnoot, jy het daai note van “Maria” uit “Sound of Music” darem suiwer gevat,” merk iemand op.  “Sjoe, ons almal saam was briljant op die verhoog daarContinue reading “Die Towerinne toer in Fiji”

Create your website with WordPress.com
Get started