Ek en Die Geliefde ry Oos-Kaap toe om ons nuwe Yorkie-hondjie te gaan haal. Maak sommer ‘n vakansie road-trip daarvan. Daar kan heelwat stories uit die rit vertel word. Wat my egter erg gevang het, is die verlatenheid van die Karoo. Ons rit terug begin in Cradock. Aanvanklik is die Karoo bossies groenerig. Daar wasContinue reading “Eens was daar lewe”