Almal praat van die “new normal”. Die nuwe normaal. Ek stap by die skool in saam met ‘n kollega wat saam met my ry. My masker is op sodra hy inklim. Hy voeg gou by dat hy “nee” sĂȘ op al die gewone screening vrae. (screening vlg die woordeboek: = afskerming; beskermend; noukeurige ondervraging; sifting;Continue reading “Die new normal”
Tag Archives: covid
COVID en die nagevolge
In my vorige blog het ek geskryf van trane. Trane oor alles en as gevolg van niks. Ek sit rustig op my stoep in die son, hekel mussies vir liefdadigheid. En my trane rol. Dalk is dit nou nodig om noem dat ek ‘n Covid survivor is. Yip, die virus het my beetgehad, behoorlik. VirContinue reading “COVID en die nagevolge”