Maandag=Wasdag nr 7: vreugde/plesier

Ek neem deel aan Scrapydo se uitdaging. Wat verskaf my plesier? Ek kan ‘n lysie maak. My kleinkind wat haar armpies na my toe uitsteek. My Geliefde wat vir my ‘n blommetjie saambring na ‘n fietsrysessie in die berg. Sit op my dek by my nuwe huis en kyk na die onoortreflike uitsig. My Dawie-hondContinue reading “Maandag=Wasdag nr 7: vreugde/plesier”

Create your website with WordPress.com
Get started