Home

Appeltjie

Welcome to your new site! You can edit this page by clicking on the Edit link. For more information about customizing your site check out http://learn.wordpress.com/

Latest from the Blog

Die Goue Vroue hou vakansie #3

Die Goue Vroue is ń groepie bloggers wat saam aan spesiale stories skryf. Indien jy mettertyd al die skrywes saam wil lees, en wil uitvind hoe die Goue Vroue beland waar hulle nou is, gaan loer in op die link:https://fresh.inlinkz.com/party/a844ec34c0574957a27ccdce16e2a94d **************************************************************************** Appeltjie voel iemand tik haar saggies teen die wang.  Sy sukkel haar oë oopContinue reading “Die Goue Vroue hou vakansie #3”

Terug na Rebusfontein #5

Ná ‘n lang en besige tyd begin die Goue Vroue weer een vir een terugkeer Rebusfontein toe. Dalk om die batterye te laai, dalk nie. Wie weet? Volg hulle terugkeer HIER. ****************************************************************************************************** Faye en die ander diere van Rebusfontein speel uitgelate in die bome en berge naby die waterval op Rebusfontein. Danie waggel moeg nader. DaarContinue reading “Terug na Rebusfontein #5”

Neef en Musika: Die troue

Saterdagoggend 5 Maart klop Musica se hart opgewonde. ‘n Groot rustigheid lê warm in haar binneste wese. Vandag is haar groot dag. Uiteindelik gaan sy en haar geliefde hul trou aan mekaar aflê in hul naaste familie se teenwoordigheid. In hulle huis wat hulle saamgekoop het. Waar hulle ook ‘n paar sakke sout saam opgeëetContinue reading “Neef en Musika: Die troue”

Get new content delivered directly to your inbox.

Create your website with WordPress.com
Get started
%d bloggers like this: