Om van my senuwees oor die verf van die huis ontslae te raak, vaar ek die tuin in. Hier is ek in my element. Ons het reeds voor die tyd besluit dat ons nie vreeslik gaan tuinmaak nie. Die bestaande tuin is nog gemaak met baksteenpaadjies en akkertjies uitgepak met klippe. Ek wil alles uitContinue reading “Ons huis: die tuin”
Category Archives: vertel
Ons koop huis.
Ons is bevoorreg. Die Here het na my wenselysie gekyk en vir my ‘n huis gegee met meer in as waarvoor ek gevra het. O ja, ek moet nou sĂȘ “ons”. Ek is nie meer alleen in die huiskoopproses nie. Hoe het dit begin? Ons weet lankal ons moet huis koop. Die Here se opdragContinue reading “Ons koop huis.”