Die Goue Vroue hou vakansie #3

Die Goue Vroue is ń groepie bloggers wat saam aan spesiale stories skryf. Indien jy mettertyd al die skrywes saam wil lees, en wil uitvind hoe die Goue Vroue beland waar hulle nou is, gaan loer in op die link:https://fresh.inlinkz.com/party/a844ec34c0574957a27ccdce16e2a94d **************************************************************************** Appeltjie voel iemand tik haar saggies teen die wang.  Sy sukkel haar oë oopContinue reading “Die Goue Vroue hou vakansie #3”

Terug na Rebusfontein #5

Ná ‘n lang en besige tyd begin die Goue Vroue weer een vir een terugkeer Rebusfontein toe. Dalk om die batterye te laai, dalk nie. Wie weet? Volg hulle terugkeer HIER. ****************************************************************************************************** Faye en die ander diere van Rebusfontein speel uitgelate in die bome en berge naby die waterval op Rebusfontein. Danie waggel moeg nader. DaarContinue reading “Terug na Rebusfontein #5”

Switzerland, hier kom ons #2

Die Goue Vroue is al weer op pad na ‘n nuwe avontuur! Op pad na ‘n troue toe, moet hulle eers ‘n paar stoppe maak. Klik hier en toer saam. Verwag ook sommer die onverwagse. https://fresh.inlinkz.com/party/7e01efcc06e4463da97c16ec33eb9429 ****************************************************************** Die Goue Vroue sit en kyk verbaas na mekaar. Wie sal nou Rebusfontein toe bel as almal hierContinue reading “Switzerland, hier kom ons #2”

As danse kan praat…

Ons is ‘n groep vroue, bloggers, en tussen ons klompie het ‘n dorp ontstaan, Rebusfontein. Iewers in Suid-Afrika. Iewers in ons lieflike land.Hierdie hoofstuk sluit by ‘n menigte voriges aan. Jy sal dalk frons, jy sal dalk wonder. Ja, Rebus bestaan. Vir ons, en dalk vir jou.Rebus is ons wegloop-plek, en soms ons wegkruipplek. Maar feite is,Continue reading “As danse kan praat…”

Photo challenges

This is my entry for Cee’s Midweek Madness Challenge (CMMC).  The topic is June Alphabet Letter I anywhere in the word or eyes. lichen This is my entry for  for Debbie’s One Word Sunday: Rural. Zulu settlement in rural Kwazulu-Natal SA This is my entry for Jez’s Wordless Wednesday This is my entry for Amy of Lens-Artists Photo AContinue reading “Photo challenges”

Photo challenges 26 June

This is my entry for Hammad’s Weekend Sky Challenge This is my entry for Debbie’s Six Word Saturday Bee taking a sip of nectar. This is my entry for the Photographing Public Art Challenge #2. This my entry for City Sonnet’s, June Colors and Letters Challenge with the topic of very dark blue. This is my entry for Cee’s FOTD.Continue reading “Photo challenges 26 June”

Create your website with WordPress.com
Get started