Ons is ‘n groep vroue, bloggers, en tussen ons klompie het ‘n dorp ontstaan, Rebusfontein. Iewers in Suid-Afrika. Iewers in ons lieflike land.Hierdie hoofstuk sluit by ‘n menigte voriges aan. Jy sal dalk frons, jy sal dalk wonder. Ja, Rebus bestaan. Vir ons, en dalk vir jou.Rebus is ons wegloopplek, en soms ons wegkruipplek. Maar feit is,Continue reading “Aerobatics in die ruimte”
Category Archives: skryf
Bronwen
Ek moet skryf oor Bronwen. Sy bly in my gedagtes. In die hospitaal vir die skoueroperasie, word ek alleen in my kamer wakker. Teater toe, operasie gedoen en toe terug kamer toe. In die kamer is die gordyn rondom die ander bed toegetrek. Maar ek slaap. Met die wakkerword slag besef ek my rug isContinue reading “Bronwen”
foto uit my album
Bloguitdaging: Kies ‘n foto uit jou album. Skryf die storie daaragter op jou blog en hierdie skakel in die artikel sodat ek daarvan weet. https://christavanstaden.com/2021/02/22/bloguitdaging-foto-storie-1/ Of deel die skakel daarna in die kommentaar van hierdie artikel. Dit kan in Afrikaans of Engels of ‘n ander taal wees. Die fokus is op die storie en nie noodwendigContinue reading “foto uit my album”
Maandag=Wasdag 1/21 Geliefde/spesiale klere
Ek het geliefde klere gehad waaraan ‘n spesiale storie gekoppel kan word. Jare terug het ek skool gegee in ‘n yskoue klas. Die bordkryt het my mooi baadjies pal vuil gelaat, toe koop ek vir my by Shoprite Clothing ‘n donkerblou baadjie, gemaak van ‘n sagte maar stewige “fleecy” materiaal. Dit kon maar vuil word.Continue reading “Maandag=Wasdag 1/21 Geliefde/spesiale klere”