Kersfees in Julie op Rebusfontein

Christa is besig met ‘n Kersfees in Julie op Rebusfonetin. Ek en Aalsie het die servette gemaak. Lieflike lapservette met goue stensilwerk. Aalsie het die goeie idee gekry en ek werk lustig saam. Kort voor lank is die tafel netjies gedek. Toortsie het die heerlikste tiramisu gemaak. Ek ken nie wag om dit te proeContinue reading “Kersfees in Julie op Rebusfontein”

ABBA partytjie

Ons is ‘n groep vroue, bloggers, en tussen ons klompie het ‘n dorp ontstaan, Rebusfontein. Iewers in Suid-Afrika. Iewers in ons lieflike land.Hierdie hoofstuk sluit by ‘n menigte voriges aan. Jy sal dalk frons, jy sal dalk wonder. Ja, Rebus bestaan. Vir ons, en dalk vir jou.Rebus is ons wegloop-plek, en soms ons wegkruipplek. Maar feite is,Continue reading “ABBA partytjie”

Kalender storie September

“”Kyk diiiiiiiiiis September weer, Lenteeeee is in ons land……” sing Appeltjie vrolik. Dis September en haar verjaarsdagmaand. Kleintyd was ‘n verjaarsdag ‘n Ding in haar ouerhuis. Soggens is jy wakker gesing. Mamma kon mooi sing en al haar kinders het dit in ‘n mate geërf. Pappa se effens ongeoefende tenoor stem het hulle mooi ondersteun.Continue reading “Kalender storie September”

Op pad Rebusfontein toe

Ons is ñ groep vroue, bloggers, en tussen ons klompie het ñ dorp ontstaan, Rebusfontein. Iewers in Suid-Afrika. Iewers in ons lieflike land. Hierdie hoofstuk sluit by ñ menigte voriges aan. Jy sal dalk frons, jy sal dalk wonder. Ja, Rebus bestaan. Vir ons, en dalk vir jou. Rebus is ons wegloop-plek, en soms ons wegkruipplek. MaarContinue reading “Op pad Rebusfontein toe”

Die laaste sien van die blikkantien.

Arme Josias. Sy Maria is binne sy bereik. Na jare sal hy sy vir ewige jeugliefde weer sien. Die Goue Vroue weet net wat om te doen. Seegogga kry die opdrag: teken vinnig drie Maria’s van die foto af. Identies. Faye word nader geroep. Het sy nog kontakte in die feetjiewêreld? Sal sy genoeg fairyContinue reading “Die laaste sien van die blikkantien.”

Krismis chaos op Rebusfontein

Hierdie hoofstuk vorm deel van die Towerinne/Goue Vroue se avonture. Ons is die hoofkarakters in ons eie vervolgverhale (natuurlik) en ons fantasie stories is vir ander ondenkbaar, ondoenbaar en  onverklaarbaar. As jy die verhaal wil volg, moet jy op die onderstaande skakel kliek om die hoofstukke te lees. Na myne sal daar gereeld nuwe hoofstukke bygevoegContinue reading “Krismis chaos op Rebusfontein”

Kersvader op Rebusfontein

Hierdie hoofstuk vorm deel van die Towerinne/Goue Vroue se avonture. Ons is die hoofkarakters in ons eie vervolgverhale (natuurlik) en ons fantasie stories is vir ander ondenkbaar, ondoenbaar en  onverklaarbaar. As jy die verhaal wil volg, moet jy op die onderstaande skakel kliek om die hoofstukke te lees. Na myne sal daar gereeld nuwe hoofstukke bygevoegContinue reading “Kersvader op Rebusfontein”

Create your website with WordPress.com
Get started