Ouma wees

San het die Goue Vroue soos volg getoets: “Het julle al geskryf oor die kostelikste oomblik met ‘n kleinkind? Indien nie – dit kan ook ‘n oulike boek maak. Dalk ook in alfabetiese orde??? I donno. Besluit maar…” Inlinkz-skakel vir al die oupa- en oumastories: https://fresh.inlinkz.com/party/2808199db9894254b848ffd032d39e8c ************************************************************** Ek is bevoorreg om my eie kleinkind en 3 skoonkleinkindersContinue reading “Ouma wees”

Maandag=Wasdag 1/21 Geliefde/spesiale klere

Ek het geliefde klere gehad waaraan ‘n spesiale storie gekoppel kan word. Jare terug het ek skool gegee in ‘n yskoue klas. Die bordkryt het my mooi baadjies pal vuil gelaat, toe koop ek vir my by Shoprite Clothing ‘n donkerblou baadjie, gemaak van ‘n sagte maar stewige “fleecy” materiaal. Dit kon maar vuil word.Continue reading “Maandag=Wasdag 1/21 Geliefde/spesiale klere”

Create your website with WordPress.com
Get started