MAANDAG = WASDAG: “klein” kinderliedjies

Scrapy skryf oof liedjies in haar verlede.  Ek het grootgeword met musiek in ons huis.  Ou 75 plate, nuwer langspeelplate en klaviermusiek.  Voorheen het ek al geskryf dat ek eers werklik in standerd 4, huidige graad 6 met popmusiek kennis gemaak het.  Tot dan was die grotendeels klassieke musiek.    Ek onthou veral die Halleluja liedere. Continue reading “MAANDAG = WASDAG: “klein” kinderliedjies”

Maandag=Wasdag 11: Vrywillige naastehulp

Scrapydo plaas hierdie uitdaging. Naastehulp is iets wat ek by my ma en pa gesien het. Dis maar net wat hulle gedoen het vir solank as wat ek kan onthou. Ek het dit voortgesit en my dogter, sien ek nou, het dit ook al gedoen. Om te help waar jy kan bring net bevrediging. MyContinue reading “Maandag=Wasdag 11: Vrywillige naastehulp”

Create your website with WordPress.com
Get started