Switzerland, hier kom ons #2

Die Goue Vroue is al weer op pad na ‘n nuwe avontuur! Op pad na ‘n troue toe, moet hulle eers ‘n paar stoppe maak. Klik hier en toer saam. Verwag ook sommer die onverwagse. https://fresh.inlinkz.com/party/7e01efcc06e4463da97c16ec33eb9429 ****************************************************************** Die Goue Vroue sit en kyk verbaas na mekaar. Wie sal nou Rebusfontein toe bel as almal hierContinue reading “Switzerland, hier kom ons #2”

Aerobatics in die ruimte

Ons is ‘n groep vroue, bloggers, en tussen ons klompie het ‘n dorp ontstaan, Rebusfontein. Iewers in Suid-Afrika. Iewers in ons lieflike land.Hierdie hoofstuk sluit by ‘n menigte voriges aan. Jy sal dalk frons, jy sal dalk wonder. Ja, Rebus bestaan. Vir ons, en dalk vir jou.Rebus is ons wegloopplek, en soms ons wegkruipplek. Maar feit is,Continue reading “Aerobatics in die ruimte”

As danse kan praat…

Ons is ‘n groep vroue, bloggers, en tussen ons klompie het ‘n dorp ontstaan, Rebusfontein. Iewers in Suid-Afrika. Iewers in ons lieflike land.Hierdie hoofstuk sluit by ‘n menigte voriges aan. Jy sal dalk frons, jy sal dalk wonder. Ja, Rebus bestaan. Vir ons, en dalk vir jou.Rebus is ons wegloop-plek, en soms ons wegkruipplek. Maar feite is,Continue reading “As danse kan praat…”

Swaaiend deur die oerwoud #6

Die Goue Vroue is op ‘n avontuur in Afrika. Elkeen is die outeur van haar eie storie. Maar die Jumanji bord gooi ons rond. Lees al die avonture hier:  https://fresh.inlinkz.com/party/222c461d2afc4999aca03fa567cd84ea ******************************** “In the jungle, the mighty jungle, the lion sleeps toniiiiiiiiiiiiigth” sing die Goue Vroue lustig. Elkeen sit op haar eie seekoei wat hulle deurContinue reading “Swaaiend deur die oerwoud #6”

Op pad Rebusfontein toe

Ons is ñ groep vroue, bloggers, en tussen ons klompie het ñ dorp ontstaan, Rebusfontein. Iewers in Suid-Afrika. Iewers in ons lieflike land. Hierdie hoofstuk sluit by ñ menigte voriges aan. Jy sal dalk frons, jy sal dalk wonder. Ja, Rebus bestaan. Vir ons, en dalk vir jou. Rebus is ons wegloop-plek, en soms ons wegkruipplek. MaarContinue reading “Op pad Rebusfontein toe”

Krismis chaos op Rebusfontein

Hierdie hoofstuk vorm deel van die Towerinne/Goue Vroue se avonture. Ons is die hoofkarakters in ons eie vervolgverhale (natuurlik) en ons fantasie stories is vir ander ondenkbaar, ondoenbaar en  onverklaarbaar. As jy die verhaal wil volg, moet jy op die onderstaande skakel kliek om die hoofstukke te lees. Na myne sal daar gereeld nuwe hoofstukke bygevoegContinue reading “Krismis chaos op Rebusfontein”

Kersvader op Rebusfontein

Hierdie hoofstuk vorm deel van die Towerinne/Goue Vroue se avonture. Ons is die hoofkarakters in ons eie vervolgverhale (natuurlik) en ons fantasie stories is vir ander ondenkbaar, ondoenbaar en  onverklaarbaar. As jy die verhaal wil volg, moet jy op die onderstaande skakel kliek om die hoofstukke te lees. Na myne sal daar gereeld nuwe hoofstukke bygevoegContinue reading “Kersvader op Rebusfontein”

Vergifnis en versoening op Rebusfontein

Faye, Dawie, Seppie, Lemmie en al die ander diere op Rebusfontein, sit in die grot langs die waterval op die berg. Faye het sopas vir almal vertel wat destyds gebeur het, toe haar hele dorpie uitgewis is deur Bromvoël Francis. Danie het haar net die vorige dag eenkant toe geroep, het sy vertel. Sy konContinue reading “Vergifnis en versoening op Rebusfontein”

Create your website with WordPress.com
Get started