‘n Voorlees of selflees storie vir 8-jariges. Dawie is ‘n hondjie. Hy is nou 6 maande oud. Hy bly saam met Mensmamma en Menspappa in ‘n huis met ‘n tuin en ‘n swembad. Hy kan lekker hardloop en speel. Hy hardloop op met die trappies, af in die gang en weer terug. Hy hardloop soContinue reading “Dawie speel lekker”
Category Archives: Dawie
Dawie leer swem
‘n Selflees of voorleesstorie vir 8 jariges Dawie is ‘n hondjie. Hy is al 6 maande oud. Hy woon in ‘n huis saam met sy mense. Dit is ‘n nuwe huis. Die huis het ‘n tuin en ‘n swembad. Die swembad lyk soos ‘n baie groot visdammetjie. Hy het al toe hy nog kleiner wasContinue reading “Dawie leer swem”
Dawie vind sy speelgoed
Die wêreld verander teen ‘n vinnige spoed, ons kleinkinders word met ‘n selfoon en tablet in die hande groot. Hulle draai ‘n kraan oop, kry lopende water, sit ‘n skakelaar aan en daar is elektrisiteit. Sit ‘n TV aan en kyk ‘n storie. En dink selfs oumas is, soos Steve Hofmeyr oor spoke sing, soContinue reading “Dawie vind sy speelgoed”
Dawie vind sy innerlike hond
Dis warm. Baie warm. Dawie moes saam met sy Mensmamma oor die straat stap na die ander blyplek. Hy wonder wat is aan die gang. Deur die dag is hulle by die huis. Saans as dit donker is, stap almal oor die straat en dan gaan slaap hulle daar. Môre-oggend moet hulle weer terug oorContinue reading “Dawie vind sy innerlike hond”
Dawie op vakansie
Dawie sit regop, koppie skuins gedraai. Een oor op, ander oor af. Hy weet Menspappa het gesê albei oortjies moet geplak word sodat dit regop staan, maar wie wil nou soos ‘n bakoor jakkals lyk? Ewenwel, sy twee mense is besig met snaakse goed. Daar is bokse wat nie bokse is nie op die grootContinue reading “Dawie op vakansie”
Vakansie sonder Dawie.
Dis die begin van ons vakansie en ons moes ons hondjie na sy vakansiemoeder toe neem. My hart is seer, want na slegs 3 maande het Dawie so diep in ons harte gekruip. Hy slaap by ons op die bed. Ek weet wanneer hy wil gaan stap of nie. Hy kom na my toe metContinue reading “Vakansie sonder Dawie.”
Dawie
Binnekort sal ek kan begin met ‘n blog: Dawie hoofstuk XXX. In hierdie geval is die foto vanselfsprekend. Kyk hoe lekker slaap hierdie hondjie op sy ruggie, rustig, ontspanne, geliefd. Ek het hierdie kort video al gedeel met my vriende. Dawie is nou net soos ‘n klein kindjie wat sy omgewing ontdek en wil speel.Continue reading “Dawie”