MAANDAG = WASDAG: “klein” kinderliedjies

Scrapy skryf oof liedjies in haar verlede.  Ek het grootgeword met musiek in ons huis.  Ou 75 plate, nuwer langspeelplate en klaviermusiek.  Voorheen het ek al geskryf dat ek eers werklik in standerd 4, huidige graad 6 met popmusiek kennis gemaak het.  Tot dan was die grotendeels klassieke musiek.    Ek onthou veral die Halleluja liedere. Continue reading “MAANDAG = WASDAG: “klein” kinderliedjies”

Swaaiend deur die oerwoud #6

Die Goue Vroue is op ‘n avontuur in Afrika. Elkeen is die outeur van haar eie storie. Maar die Jumanji bord gooi ons rond. Lees al die avonture hier:  https://fresh.inlinkz.com/party/222c461d2afc4999aca03fa567cd84ea ******************************** “In the jungle, the mighty jungle, the lion sleeps toniiiiiiiiiiiiigth” sing die Goue Vroue lustig. Elkeen sit op haar eie seekoei wat hulle deurContinue reading “Swaaiend deur die oerwoud #6”

Kersfees in Julie op Rebusfontein

Christa is besig met ‘n Kersfees in Julie op Rebusfonetin. Ek en Aalsie het die servette gemaak. Lieflike lapservette met goue stensilwerk. Aalsie het die goeie idee gekry en ek werk lustig saam. Kort voor lank is die tafel netjies gedek. Toortsie het die heerlikste tiramisu gemaak. Ek ken nie wag om dit te proeContinue reading “Kersfees in Julie op Rebusfontein”

Ouma wees

San het die Goue Vroue soos volg getoets: “Het julle al geskryf oor die kostelikste oomblik met ‘n kleinkind? Indien nie – dit kan ook ‘n oulike boek maak. Dalk ook in alfabetiese orde??? I donno. Besluit maar…” Inlinkz-skakel vir al die oupa- en oumastories: https://fresh.inlinkz.com/party/2808199db9894254b848ffd032d39e8c ************************************************************** Ek is bevoorreg om my eie kleinkind en 3 skoonkleinkindersContinue reading “Ouma wees”

Dis nou jou beurt om te vertel: #2

Dis nou jóú Beurt!Die Goue Vroue is ‘n handjievol Suid-Afrikaanse vroue – oud en jonk – wat lief is vir skryf.  Ons is geanker in die werklikheid maar spoor mekaar met bloguitdagings aan om te fantaseer.  “The Talking Stick” dien in hierdie geval as inspirasie tot wonderbaarlike stories…elke Goue Vrou kry haar beurt.  Hierdie rondteContinue reading “Dis nou jou beurt om te vertel: #2”

Maandag=Wasdag 11: Vrywillige naastehulp

Scrapydo plaas hierdie uitdaging. Naastehulp is iets wat ek by my ma en pa gesien het. Dis maar net wat hulle gedoen het vir solank as wat ek kan onthou. Ek het dit voortgesit en my dogter, sien ek nou, het dit ook al gedoen. Om te help waar jy kan bring net bevrediging. MyContinue reading “Maandag=Wasdag 11: Vrywillige naastehulp”

ABBA partytjie

Ons is ‘n groep vroue, bloggers, en tussen ons klompie het ‘n dorp ontstaan, Rebusfontein. Iewers in Suid-Afrika. Iewers in ons lieflike land.Hierdie hoofstuk sluit by ‘n menigte voriges aan. Jy sal dalk frons, jy sal dalk wonder. Ja, Rebus bestaan. Vir ons, en dalk vir jou.Rebus is ons wegloop-plek, en soms ons wegkruipplek. Maar feite is,Continue reading “ABBA partytjie”

Kalender storie September

“”Kyk diiiiiiiiiis September weer, Lenteeeee is in ons land……” sing Appeltjie vrolik. Dis September en haar verjaarsdagmaand. Kleintyd was ‘n verjaarsdag ‘n Ding in haar ouerhuis. Soggens is jy wakker gesing. Mamma kon mooi sing en al haar kinders het dit in ‘n mate geërf. Pappa se effens ongeoefende tenoor stem het hulle mooi ondersteun.Continue reading “Kalender storie September”

Photo challenges 7 March

Cee’s FOTD. Here is my entry for today. The March lilies are endemic to the Western Cape in South Africa. They have a soft sweet fragrance. They only bloom during March and then vanish until next year. Here is my entry for Carol’s, Mama Cormier blog, Thursday Trios Challenge . I have this lovely bush outsideContinue reading “Photo challenges 7 March”

foto uit my album

Bloguitdaging: Kies ‘n foto uit jou album. Skryf die storie daaragter op jou blog en hierdie skakel in die artikel sodat ek daarvan weet.  https://christavanstaden.com/2021/02/22/bloguitdaging-foto-storie-1/ Of deel die skakel daarna in die kommentaar van hierdie artikel. Dit kan in Afrikaans of Engels of ‘n ander taal wees. Die fokus is op die storie en nie noodwendigContinue reading “foto uit my album”

Create your website with WordPress.com
Get started