Blog

Photo challenges 7 March

Cee’s FOTD. Here is my entry for today. The March lilies are endemic to the Western Cape in South Africa. They have a soft sweet fragrance. They only bloom during March and then vanish until next year. Here is my entry for Carol’s, Mama Cormier blog, Thursday Trios Challenge . I have this lovely bush outsideContinue reading “Photo challenges 7 March”

foto uit my album

Bloguitdaging: Kies ‘n foto uit jou album. Skryf die storie daaragter op jou blog en hierdie skakel in die artikel sodat ek daarvan weet.  https://christavanstaden.com/2021/02/22/bloguitdaging-foto-storie-1/ Of deel die skakel daarna in die kommentaar van hierdie artikel. Dit kan in Afrikaans of Engels of ‘n ander taal wees. Die fokus is op die storie en nie noodwendigContinue reading “foto uit my album”

Op pad Rebusfontein toe

Ons is ñ groep vroue, bloggers, en tussen ons klompie het ñ dorp ontstaan, Rebusfontein. Iewers in Suid-Afrika. Iewers in ons lieflike land. Hierdie hoofstuk sluit by ñ menigte voriges aan. Jy sal dalk frons, jy sal dalk wonder. Ja, Rebus bestaan. Vir ons, en dalk vir jou. Rebus is ons wegloop-plek, en soms ons wegkruipplek. MaarContinue reading “Op pad Rebusfontein toe”

Dawie kry ‘n maatjie

‘n Voorlees of selflees storie vir 8-jariges. Dawie is hondjie wat hou van speel. Hy kan baie lekker speel met al sy speelgoed, maar nou raak hy moeg daarvoor om alleen te speel.  Hy wens hy het ‘n maatjie. Een Sondag hou daar ‘n wit bakkie voor die huis stil.  Twee grootmense, en ‘n dogtertjieContinue reading “Dawie kry ‘n maatjie”

Dawie speel lekker

‘n Voorlees of selflees storie vir 8-jariges. Dawie is ‘n hondjie.  Hy is nou 6 maande oud.  Hy bly saam met Mensmamma en Menspappa in ‘n huis met ‘n tuin en ‘n swembad.  Hy kan lekker hardloop en speel.  Hy hardloop op met die trappies, af in die gang en weer terug.  Hy hardloop soContinue reading “Dawie speel lekker”

Loading…

Something went wrong. Please refresh the page and/or try again.


Follow My Blog

Get new content delivered directly to your inbox.

Create your website with WordPress.com
Get started
%d bloggers like this: