Die Goue Vroue is ń groepie bloggers wat saam aan spesiale stories skryf. Indien jy mettertyd al die skrywes saam wil lees, en wil uitvind hoe die Goue Vroue beland waar hulle nou is, gaan loer in op die link:https://fresh.inlinkz.com/party/a844ec34c0574957a27ccdce16e2a94d **************************************************************************** Appeltjie voel iemand tik haar saggies teen die wang. Sy sukkel haar oë oopContinue reading “Die Goue Vroue hou vakansie #3”
Author Archives: appeltjie
Terug na Rebusfontein #5
Ná ‘n lang en besige tyd begin die Goue Vroue weer een vir een terugkeer Rebusfontein toe. Dalk om die batterye te laai, dalk nie. Wie weet? Volg hulle terugkeer HIER. ****************************************************************************************************** Faye en die ander diere van Rebusfontein speel uitgelate in die bome en berge naby die waterval op Rebusfontein. Danie waggel moeg nader. DaarContinue reading “Terug na Rebusfontein #5”
Neef en Musika: Die troue
Saterdagoggend 5 Maart klop Musica se hart opgewonde. ‘n Groot rustigheid lê warm in haar binneste wese. Vandag is haar groot dag. Uiteindelik gaan sy en haar geliefde hul trou aan mekaar aflê in hul naaste familie se teenwoordigheid. In hulle huis wat hulle saamgekoop het. Waar hulle ook ‘n paar sakke sout saam opgeëetContinue reading “Neef en Musika: Die troue”
Skattejag
Ons is ń groep vroue, die goue vroue, elkeen van ons het ń stukkie goud in haar. Ons flans woorde bymekaar en maak stories, ons elkeen het ń huisie in Rebusfontein. Dit is ons realiteit, weg van realiteit. Jy kan kom saam skryf, of andersins saam met ons, ons avonture beleef. Volg ons volgende verhaalContinue reading “Skattejag”
Switzerland, hier kom ons #2
Die Goue Vroue is al weer op pad na ‘n nuwe avontuur! Op pad na ‘n troue toe, moet hulle eers ‘n paar stoppe maak. Klik hier en toer saam. Verwag ook sommer die onverwagse. https://fresh.inlinkz.com/party/7e01efcc06e4463da97c16ec33eb9429 ****************************************************************** Die Goue Vroue sit en kyk verbaas na mekaar. Wie sal nou Rebusfontein toe bel as almal hierContinue reading “Switzerland, hier kom ons #2”
Dawie kry ‘n chip
Dawie is nou 1 jaar oud. Hy voel groot en sterk. Hy het ‘n groot genoeg tuin waar hy kan hardloop en gate grawe. Maar soos enige kind, wil hy graag wees daar waar Menspappa en Mensmamma sê hy nie mag hardloop nie. Dis aan die voorkant van die huis waar die straat loop. DisContinue reading “Dawie kry ‘n chip”
Aerobatics in die ruimte
Ons is ‘n groep vroue, bloggers, en tussen ons klompie het ‘n dorp ontstaan, Rebusfontein. Iewers in Suid-Afrika. Iewers in ons lieflike land.Hierdie hoofstuk sluit by ‘n menigte voriges aan. Jy sal dalk frons, jy sal dalk wonder. Ja, Rebus bestaan. Vir ons, en dalk vir jou.Rebus is ons wegloopplek, en soms ons wegkruipplek. Maar feit is,Continue reading “Aerobatics in die ruimte”
As danse kan praat…
Ons is ‘n groep vroue, bloggers, en tussen ons klompie het ‘n dorp ontstaan, Rebusfontein. Iewers in Suid-Afrika. Iewers in ons lieflike land.Hierdie hoofstuk sluit by ‘n menigte voriges aan. Jy sal dalk frons, jy sal dalk wonder. Ja, Rebus bestaan. Vir ons, en dalk vir jou.Rebus is ons wegloop-plek, en soms ons wegkruipplek. Maar feite is,Continue reading “As danse kan praat…”
MAANDAG = WASDAG: “klein” kinderliedjies
Scrapy skryf oof liedjies in haar verlede. Ek het grootgeword met musiek in ons huis. Ou 75 plate, nuwer langspeelplate en klaviermusiek. Voorheen het ek al geskryf dat ek eers werklik in standerd 4, huidige graad 6 met popmusiek kennis gemaak het. Tot dan was die grotendeels klassieke musiek. Ek onthou veral die Halleluja liedere. Continue reading “MAANDAG = WASDAG: “klein” kinderliedjies”
In haar skoene
Mens moenie oordeel of veroordeel voor mens nie in iemand se skoene gestaan het nie. Mens kan nie vir iemand sê ek verstaan hoe jy voel voor jy nie in dieselfde situasie was nie. Daarom kan ek nou sê ek verstaan hoe die kollega met depressie moet voel, elke dag van haar lewe. Want ek hetContinue reading “In haar skoene”