Ek is 'n mamma, 'n juffrou, 'n geliefde. Om woorde te gebruik om kreatief te wees, is 'n nuutjie. Maar wat 'n fees.
View more posts
5 thoughts on “photo challenge 16 February”
Lieflik, die swembad skoon gekry? Ons hou van HTH se drywende chloor. En ek kry swembad na hael weer blou deur die regte hoeveelheid chloor in te gooi.
Ons swembad het die hele tyd wat ons weg was blou gebly. Met die drywende HTH. Dit is regtig baie lekker en los nie korrels op die grond wat die swembad vlek niie.

LikeLike
My Geliefde hou van die self ingooi. Ek sal ter gelegenertyd die HTH drywende chloor voorstel.
LikeLiked by 1 person
Ons swembad het die hele tyd wat ons weg was blou gebly. Met die drywende HTH. Dit is regtig baie lekker en los nie korrels op die grond wat die swembad vlek niie.
LikeLike
Oh what a beautiful post for this week. Thanks for playing along 😀
LikeLiked by 1 person