Photo challenges 11 January

Becky’s squared up challenge and Charlotte: trees and leaves

sun coming up on misty morning

Life in Colour Photo Challenge 2021 BROWN the colour for January

Published by appeltjie

Ek is 'n mamma, 'n juffrou, 'n geliefde. Om woorde te gebruik om kreatief te wees, is 'n nuutjie. Maar wat 'n fees.

7 thoughts on “Photo challenges 11 January

  1. oh that first one is so lovely, and just what I needed this morning. We have another grey day here with no sign of the sun breaking through. Helps seeing it in your square 🙂

    Like

    1. Dankie Scrapy. ek het nooit gedink ek sal verslaaf raak aan my kamera nie. sodra ek iets sien, gryp ek my foon. Daar is altyd daardie oomblik wat net vir minute beskikbaar is en dan vir ewig weg is. Hierdie sonstraal was so ‘n oomblik.

      Like

      1. Dis lekker. Nou met die foon se kamera is ek lui om my kamera saam te dra mits ek uit is om regtig ordentlik fotos te neem. Iets wat ek vreeslik graag wil vaslê is daadie strale wat so uit die wolke skyn. Kry dit net nie gedoen nie.

        Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

Create your website at WordPress.com
Get started
%d bloggers like this: