1 Januarie 2021

Hierdie is my eerste foto van die jaar. Laas nag het daar n reuse donderstorm oor Durban getrek. Harde reën het geval vir ure. Dit het in die gemaakte watersloot afgestroom tot onder in die vallei. Nou nog sif dit saggies. Ek dink aan die lied uit my kinderjare: strome van seën van Bowe. Inderdaad.

For my English followers: my first photo of the year. After a heavy thunderstorm and hard rain all night long, the water pooled in the valley of my sister’s property outside Durban, South Africa. Rivers of blessings from Above.

Published by appeltjie

Ek is 'n mamma, 'n juffrou, 'n geliefde. Om woorde te gebruik om kreatief te wees, is 'n nuutjie. Maar wat 'n fees.

3 thoughts on “1 Januarie 2021

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

Create your website with WordPress.com
Get started
%d bloggers like this: