Gesien in ‘n Chinese winkel

Op vakansie by Lief Sussie in Durban, gaan loer ons na winkels. Sy neem my na ‘n groot goeie gehalte Chinese winkel. My mond hang oop. Waar was dit toe ek kersinkopies gedoen het? By die ingang kom ek op hierdie lieflike, lewensgetroue nagemaakte blomme af. Ek moes dit net afneem.

Published by appeltjie

Ek is 'n mamma, 'n juffrou, 'n geliefde. Om woorde te gebruik om kreatief te wees, is 'n nuutjie. Maar wat 'n fees.

One thought on “Gesien in ‘n Chinese winkel

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

Create your website with WordPress.com
Get started
%d bloggers like this: