Maandag=Wasdag 39: sêgoed en sommer net

Scrapydo plaas die laaste uitdaging vir die jaar.

My sêding van die jaar:   was jy in kontak?

Een nuwe vraag wat beslis vir ewig met 2020 geassossieer sal word, is:  was jy in kontak met iemand wat positief getoets het vir covid-19. 

Oral waar ek gaan, hoor ek dit.  By die kerk en die restaurant vul ek dit in op ‘n papier . By die skool elke oggend moet ek daardie vraag aftik.  Daar moes iemand op ‘n stadium “ja” antwoord daarop omdat hulle met my in kontak was. 

Nou is dit wat my betref die nuwe groet.  Die kultuurklub waaraan ek behoort, wil afsluit met ‘n braai.  Maar groepe is tans gevaarlik en daarom is die bakkie water met antibakteriële seep daar, handdoekpapier vir afdroog.  Ons groet met die woorde:  Hello. Ek is gesond.  Ek was nie in kontak met ‘n covid+persoon nie.

Vir ‘n lang tyd, sal dit die “new normal” wees.

Published by appeltjie

Ek is 'n mamma, 'n juffrou, 'n geliefde. Om woorde te gebruik om kreatief te wees, is 'n nuutjie. Maar wat 'n fees.

6 thoughts on “Maandag=Wasdag 39: sêgoed en sommer net

      1. Dis erg. Omdat ons so min mense is was dit of is dit makliker om te beheer. In SA is te veel mense wat in armoede leef en op mekaar is. Ek hoor oor nuus dat julle n erger vlaag het wat ontwikkel. Ons grense is bv nou weer toe vir julle, UK, US. Okay hul hou dit nog eers dop maar daar is strenger inkom beheer. Jammer van die NZ/SA wat oorsee is en moet inkom wat nie plaasvind nie. Jul sal maar net regtig moet afsonder. Hoe weet ek nie.

        Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

Create your website with WordPress.com
Get started
%d bloggers like this: