Reënboog

Ek staan op my balkon. Dit was ‘n mistige, reënerige dag. Die son gaan onder en vang die druppels in die lug. ‘n Volmaakte halfmaan vorm voor my oog. Die kleure so helder dat jy dit in kolomme kan deel. Ongelukkig kon ek nie ‘n wyd genoeg hoek kry om die hele boog af te neem nie.

pot goud aan die einde van die reënboog

Published by appeltjie

Ek is 'n mamma, 'n juffrou, 'n geliefde. Om woorde te gebruik om kreatief te wees, is 'n nuutjie. Maar wat 'n fees.

6 thoughts on “Reënboog

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

Create your website with WordPress.com
Get started
%d bloggers like this: