
Dis Lente in die appelwêreld. Die eerste bloeisels is daar sodat die bye kan begin kom. Wanneer die bome dan begin bot, is die bye daar. ‘n lieflike tyd in die appelwêreld.
potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue
Dis Lente in die appelwêreld. Die eerste bloeisels is daar sodat die bye kan begin kom. Wanneer die bome dan begin bot, is die bye daar. ‘n lieflike tyd in die appelwêreld.
As die wind tog net ook wil besef dis nou lente!
LikeLike
Inderaad, so mooi. Groete uit die stad van appels.
LikeLike
Hopenlik gaan jy nog fotos met ons deel? Dis sò mooi.
LikeLike
hoe wens ek nou ek kan fotografielesse neem by kameel, as ek reg is? Dina, tips asb? om blomfoto’s mooi af te neem?
LikeLike
Bloeisels. Lentetyd. Romantiese tyd. Pragtige foto.
LikeLike